Monday, March 22, 2010

Back to Basics

Voordat jy weg trek en rekeningkunde probeer doen, gaan terug na die basiese beginsels......Teorie.

Wat bedoel ek by teorie........

Kapitaal is 'n ekwiteit
Voertuie is 'n vaste bate
Skryfbehoeftes is 'n uitgawe
Ontrekkings is 'n ekwiteit
Handelsvoorraad is 'n bedryfsbate.

EBL:

Bates = eienaarsbelang + laste
Eienaarsbelang = bates - laste
Laste = bates - eienaarsbelang
Uitgawes verminder jou eienaarsbelang
Inkomste vermeerder jou eienaarsbelang

My 'old time favourite':

Dt. Kt.
+ B -
+ U -
- I +
- L +
- E +
B: BATES
U: UITGAWES
I: INKOMSTE
L: LASTE
E: EKWITEIT

5 comments:

  1. Dit is baie waar, mens moet altyd eers die teorie van rekeningkunde ken.

    ReplyDelete
  2. Soos ek gese het, teorie is baie belangrik, dit het ek uitgevind noudat ek die eerste keer rekeningkunde in my honeurs jaar op universiteit het. Die dosente het nie heeltamal in ag geneem dat ons die die basiese agtergrond het nie, en ek moes self al die basics opswot.
    Baie dankie vir die info het my al kla baie gehelp.

    Kan iemand dalk vir my n voorstel van n bron gee waar ek nog meer basiscs omtrent Rek kan kry. Ek sal selfs n boek gan koop as ek moet!!

    ReplyDelete
  3. Sonder hierdie teorie kan geen leerling/student rekeninkunde doen nie.Dit is die basiese beginsel en vertrekpunt van suksesvolle verwerkings.

    Onderwysers moet terug keer na die basis en die leerlinge/studente deurentyd moet hierdie beginsels herhaal word vir sukses en volhoubaarheid van rekeninkunde.

    Dossente is ook te oorhaastig wanneer dit kom by rekeningkunde op grondvloer vlak leerders verstaan nie die basiese nie.

    Eers dan kan rekeninkunde geniet word as die basis korrek is!Lekker oefen,leer en herhaal!!

    Maak vir jou 'n plakker teen jou muur met die Teorie!

    ReplyDelete
  4. Ek stem 100% saam met die beginsel, begrip en teorie. Rekeningkunde is nie rocket science nie, verstaan net die basis en die res val in plek.....

    ReplyDelete
  5. JTG Marriott Grand Casino Atlantic City - JTG Marriott
    JTG Marriott Grand Casino 영주 출장안마 Atlantic City locations, rates, amenities: expert Atlantic City 안성 출장마사지 research, 삼척 출장안마 only 전주 출장안마 at Hotel and Travel Index. All 구미 출장샵 the information and

    ReplyDelete